Doelbewuste domheid

  • 0

As dit by vroomheid kom, gee die slimste leser te kenne dat hy nie verstaan wat hy lees nie, en die wakkerste luisteraar dat hy nie kan interpreteer wat hy hoor nie.

Dalk ‘n verstopping van die verteringstelsel van die gees.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top