SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Trekduikers wat weet ... en geloof
2013-12-23Bloot om net iets te weet, is al die basiese bousteen, die fondament, van wetenskap. Is dit nie waaroor wetenskapsbeoefening gaan – om te wéét – nie?
Trotse bedrog
2013-12-23 Alleman is tog so verontwaardig as ander vir hom lieg, maar hy doen dit aan homself met oorgawe.Die verskil tussen Afrikaners wat net praat en Afrikaners wat doen
2013-12-18 Gal word gespoeg oor bv plaasmoorde, rooi ballonne die lug ingestuur deur die praters (die Afrikaner-gekkegrens). In teenstelling.Gefemelde vryheidsdroom
2013-12-18 Almal wat strewe na die vryheid om hul oortuigings uit te leef, is tog so gretig om aan almal voor te skryf hoe hulle moet lewe.Kloutjies en ore
2013-12-18 Dit is lank reeds bekend dat die oppergesag van die reg ‘n vereiste vir beskawing is.Die ander een se moeder
2013-12-18 So baie keer is die sogenaamde kopskuif wat ’n ander oor jou moet maak, ente groter as wat joune ooit kan wees. Soms moet mens net terugstaan, stil word en kyk.Trekduikers: die drie vlakke van weet
2013-12-17 "Trekduikers weet dat as hulle net lank genoeg aanhou met soek, sal hulle iets kry, genoeg vir die hele swerm. Dit is Vlak 1 van weet: doodgewone, onselfbewuste weet."Kersfees 2013: Alles is rustig en kalm ...
2013-12-12 Byna 'n honderd jaar gelede, 1914, was die hele wêreld in 'n wrede oorlog gewikkel ...offisieel disfunksioneel
2013-12-12 so, in isolasie gat Sy’t mos glattie makie,sê oud-Broed’r, neo-kon, “ ’T makie sakie”,
goew’rm’nt’s mos langsetyd zero g’trakie,
g’lykstryd’r w’t nu nie “g’lykheid” smakie
