iets soos ubuNtu

  • 0

aysh, Skeps’l, Mens, Aardl’ng, Millennium Drie Wese,
nes nimm’r voorheen, voor een all’rdrasties keuse,
weg voorheentoe b’rus’p wat als, histories, agt’r, lê,
bitt’rmoeil’k, hierie boodschap en’gsins sagt’r t’sê

Mens hette punt, hier’p Aard, nóú b’reik,
omdraai g’nsins moontl’k, ’s feitl’k finaal,
Mens se lot, ja, via ’n god (of iets) b’paal

lew’nspatroon (g’boorte, opleid’ng, oorlog), g’yk,
als w’t Mens prakseer, g’gooi’p Skepp’r se Skaal,
vannie eerste keer af, tottie heel laaste maal

sup’r-ultra-essensieel, neo-spiritueel, G’wete-herwinn’ng,
Millennium Drie Mens, introspektief, Self sien, B’sinn’ng,
t’rugkeer tot onskuld, dan mos glattie so ’n dom idee,
Mens, Self, Naaste, mede-Mens, iets soos ubuNtu t’gee

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top