Jaco Fourie: Afrikaners stem vir Afrikaners!

  • 0

Beste Jaco,

Elders tik jy: "Indien die ANC regering al hoe meer onderdrukkende wetgewing te boek staaf wat teen veral die Afrikaner gemik is, gaan daar mettertyd al hoe meer weerstand plaasvind.  Tans word sodanige weerstand in die grondwetlikehof openbaar waar verskeie ANC aksies beveg word.  Indien die grondwet tot nadeel van die Afrikaner gewysig word, sal daar ongetwyfel gewelddadige opstand kom. In sodanige geval, sal ek beslis nie 'n gehoorsame landsburger wees nie. Soos Mandela in die ou bedeling, sal ek ook na geweld oorgaan.  Om 'n staat te ontwrig, verg nie groot getalle nie. Hopelik sal die ANC dit nie uit oë verloor nie. Hopelik ook, sal die ANC ontsetel word alvorens sodanige situasie plaasvind."

Ek wens jou heelhartig geluk met jou moedigheid!

Jy het my heel aangenaam verras met jou uitgesprokenheid en onderneming hierbo.

Onthou net; oorlog en opstand het nie net te doen met manne wat agtermekaar staan nie - hier en daar is die bloed en derms regtig.

Voor 'n mens egter tot so iets oorgaan, is dit gewis belangrik om seker te maak oor jou feite en geleenthede.

Hou dus in gedagte dat die DA se Zille geen agting had vir die  Vrouemonument herinnering 16 Desember 2013 nie - ook nie eens die Britte se Prins Charles wat die 15de wat hier geland het ek gat skoongemaak het voor middernag nie (Emily Hobhouse se herinnering daarin ongeag)  - wat nog enige gedagte omtrent die Gelofte te respekteer!

Dis ook baie belangrik om veldslae en strategie in geskiedenis te ken om op die sukses daaruit te kan bou.

So byvoorbeeld was die Boere die heel eerste in die wêreld om gorilla-oorlog en met sukses teen 'n oormag soos die Britte te voer.

Daarenteen had die Britte die heel eerste verskroeide aarde veldtog met konsentrasiekampe waarin hulle weerlose vroue en kinders dood gemartel het en met sulke lafhartigheid 'n oorhand bekom.

Ons beurt sal ook weer kom!

Ek deel graag die volgende met jou met die hoop en vertroue dat jy dit sal kyk en met respek gemene grond daarin met my vind.

http://www.youtube.com/watch?v=q01rKfI9vMk&feature=share

“Culture is an elevated expression of the inner voice which the different peoples of the Earth have heard in the depths of their being, a voice which conveys the vibrant compassion and wisdom of the cosmic life. For different cultures to engage in interaction is to catalyze each other's souls and foster mutual understanding.” Daisaku Ikeda, Buddhist philosopher, peace builder, educator, author and poet.

Mag ons, ons erfenis waardig wees!

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, katolieke Boeregroete en Afrikaliefde,

Cornelius Henn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top