SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

offisieel disfunksioneel

Jacobus Faasen 2013-12-12 so, in isolasie gat Sy’t mos glattie makie,
sê oud-Broed’r, neo-kon, “ ’T makie sakie”,
goew’rm’nt’s mos langsetyd zero g’trakie,
g’lykstryd’r w’t nu nie “g’lykheid” smakie

Nalatenskap van Mandela

Reusedwerg 2013-12-12
Ek het eers van Mandela gehoor toe ek meer as my deel vir PW en Seuns gaan doen het.

Skoonheid

Tiens 2013-12-12 Die mens plaas groot klem op skoonheid - wat vir ons mooi is.

ope e-pos

Jacobus Faasen 2013-12-11 Mens, mede-Mens wil’t so sagk’ns oppie hart druk,
sosio-linguïsties alhier, lank reeds, ingxaki kakhulu,
nette minn’rheid bes’g m’t daai viesl’k “isiBhoeroe”,
dié wie Afrikaans in kleur w’l v’rdeel, uit’rs ong’skik

9 Maniere hoe Witmense rassisme kan beveg ...

Francois Williams 2013-12-11 Ten spyte van die naam is haar hart op die regte plek ...

Inherent verwaand

CM 2013-12-11 Dit is onvermydelik dat diegene wat glo dat hulle kan dink sonder ‘n brein en kan leef sonder ‘n lyf, hulself meerderwaardig ag.

so rol Mens

Jacobus Faasen 2013-12-11 so wikk’l Mens, post-Mao, post-Marx, post-Mandela,
struktuurg’weld plus, krisis, sov’l erg’r hier in Afrika,
eksploitasie nettie simptoom v’n siek, Self-d’struksie

Die toets van die Bekslaater

Trienie 2013-12-11 “Pasop!” hoor ek weer ma se skril waarskuwende stem agter my, “hy gaan jou op die bek slaat!”

Vermyde deug

CM 2013-12-09 Omdat geglo word dat enige waarheid ‘n sonde kan wees, erken niemand graag dat hy weet wat dit is nie.

Hoe Mandela SA se ekonomie ook mos red!!

Francois Williams 2013-12-09

Opnames

George Bekker 2013-12-09 Dis nou reeds jare dat ek op Media24 se Afrikaanse publikasies en ook op LitNet, elke nou en dan in Engels 'n versoek teëkom om 'n paar kort vrae te beantwoord.

Kloof

CM 2013-12-09 In die samelewing is aangeleerde onkunde die norm.
Die oorbruggingskoste is baie hoog.

ayi, Mensch

Jacobus Faasen 2013-12-09 doktor Nelson Rohlihlahla Mandela,
rus nou in vrede, nie soos’p Aard’

How many pizza's today?

2013-12-09 Ek staan en soek uit en ek dink as hierdie twee net die kans kon kry om 'n restaurant oop te maak gaan hulle geld maak soos daskak maar hulle is hier en hulle het net nie geld nie.

Daar gaan 'n man verby

Francois Williams 2013-12-06

Slootgrawers

CM 2013-12-06 Ons voorgangers kon nooit maniere vind om hulself gelukkig te kry nie.
Maar ons bly soek na lewe onder die dooies.

dié wie Naaste respekteer

Jacobus Faasen 2013-12-06 dié wie Naaste respekteer
(v’r Rohlihlahla)

Moenie wegkyk, asseblief ...

Trienie 2013-12-06 Vanoggend maak ek ’n e-pos oop en lees ’n briefie vanaf my vriendin wat gister by die weeshuis was.

Alle SA mense bewonder Nelson

Francois Williams 2013-12-05 Is dit nie pragtig nie, en 'n teken van ons suksesvolle samelewing en demokrasie nie?

g’n “Ag, sjym!” nod’g

Jacobus Faasen 2013-12-05 Sy staat solied, struktureel v’rsterk,
al Haar sprek’rs doenie praatwerk,
maak sek’r Sy b’hou Haar kondisie,
“isiBhulu”-afkeer mos g’n rewolusie
Top