Vermyde deug

  • 0

Omdat geglo word dat enige waarheid ‘n sonde kan wees, erken niemand graag dat hy weet wat dit is nie.
Selfs lewe is dus ‘n bedreiging.
Moenie leef nie: Jy mag dalk doodgaan.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top