“ras” (meerd’rheid raak’l minn’r)

  • 0

soos Mens’t intiem ken, wet’nskapl’k ing’lig,
hoe Mens Self kordieng meerd’rheidswil rig,
soms selfs meen, miskien’s’t Mens se eie plig,
illusie t’v’rleg’timiseer, ’n kwasi-absurd-klug

dag-in, -uit, sj’wete sjó t’onn’rdruk, uit’rs ong’skik,
“Annr”, so “ann’rs”, opmop-Op-pion, in blik g’druk,
t’reduseer, o Allah, God, Geef G’na, hier in Afrika,
t’v’rslaaf, soos ’n lyfeiene veels t’swaar t’laat dra

aan g’weld aandad’g, aan uitwis, vannie onskuld,
Naaste t’objektiveer, t’r’visioneer, t’dehumaniseer,
Mens als w’t Mens, Wese, opreg v’rteenwoord’g,
doodeenvoud’g, g’wet’nloos, yskil, t’demoniseer

g’n spyt oor afbrek’ndheid, afrek’n’ngsinbors,
Aard’ w’t ytm’kaa spat (v’n buite, v’naf kors)

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top