Dit is lank reeds bekend dat die oppergesag van die reg ‘n vereiste vir beskawing is.
Dit is lank reeds bekend dat feite en logika vereistes vir regspraak is.
Opvoeders kan nie ontken dat hulle dit weet nie.
Die opvoeders van opvoeders swyg.
Dit is bekend.
CM

