Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Kobus de Klerk2013-12-23
Bloot om net iets te weet, is al die basiese bousteen, die fondament, van wetenskap. Is dit nie waaroor wetenskapsbeoefening gaan – om te wéét – nie?
Hennie Fritz2013-12-18So baie keer is die sogenaamde kopskuif wat ’n ander oor jou moet maak, ente groter as wat joune ooit kan wees. Soms moet mens net terugstaan, stil word en kyk.
Dirk Laurie2013-12-17"Trekduikers weet dat as hulle net lank genoeg aanhou met soek, sal hulle iets kry, genoeg vir die hele swerm. Dit is Vlak 1 van weet: doodgewone, onselfbewuste weet."