oopg’vlek

  • 0

v’rband tuss’n struktuurg’weld, oorlog, haat,
wydv’rspreidheid v’n g’wet’nloosheidsaad,
v’r amm’l, or’ls, wet’nskapl’k t’onn’rskei,
waar’m meerd’rheid heel meeste moet ly

“ras”, “klas”, kniehalt’r Mens, v’rdeel,
pas innie onkund’-ontkenn’ngspar’dym,
irrasioneel, Naaste erg’r’s dier hanteer,
so, sonn’r idee, waa’s onn’r, waa’s bo

proses, Self-d’struksie, in swang’r swang,
pa-’n-ma nu eintl’k v’r eige kinn’rs bang,
vol vrees, lat’l b’drog, leuens, oopg’vlek,
t’n aanskou v’n amm’l, publiek, gat hang

kanti, superioriteitsindroom’s illusie, fiksie,
Mens kort, drasties, ’n sup’r-regruk-aksie

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top