In ordentlike kringe word dit stil gehou, maar die waarheid is lankal nie meer strafbaar nie.
Dit bly egter ‘n skande om nie te huigel nie, want – moenie dit oorvertel nie – die waarheid is mos ‘n sonde.
Dit is ongelooflik, maar eerlikheid bly ‘n bedreiging.
CM

