Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Jan Rap2014-01-14"Onderwys begin by die huis. Onsin; hierdie storie van begin-by-die-huis is net weer werk wat op die belastingbetaler gelaai word wanneer die dienste waarvoor hy belasting betaal nie gelewer word nie soos byvoorbeeld sekuriteit, vullisverwydering en ander munisipale dienste."
Johannes Comestor2014-01-13Uit die voorafgaande blyk dat daar veral twee temas in die boek is. Enersyds gaan dit om polities korrekte politiek. In dié proses is die neiging om nie-wittes voorbeeldig voor te stel en wittes te diskrediteer. Andersyds word seks te berde gebring op maniere wat ooreenstem met wat tans in die mode is.