Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Cornelius Henn2014-01-27My hele lewe lank ontmoet ek nuwe Whenwees en kuier by oues waar hulle in verskillende fases oor die Limpopo uit die gevolge van net nog 'n tipiese Afrika Demokrasie ontsnap het.
Johannes Comestor2014-01-27Wat die outeur duidelik maak, is dat die werk op 'n plaas veelvuldige vorms aanneem en sowel kundigheid as liggaamlike inspanning verg.