Bravo Rachel Jafta!

  • 0

Daar was nou die dag weer 'n besprekingsprogram op RSG en die gaste was koerantman Tim du Plessis en proff Rachel Jafta en Jonathan Jansen. Tim en Jonathan het Engelse woordjies en sinsnedetjies gebruik maar Rachel, in die tydjie wat ek geluister het, nie een keer nie. Sy het heeltyd suiwer Afrikaans gepraat (so dit is moontlik).

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top