SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

BarendSmit 2014-02-11 Is ons warm of koud, maar nou is ons lou en dink om God en die mens ek te dien... Waak en bid dat u nie dink u staan en dan u geen krag het nie!

Vir Perdebytjie

Jan Rap 2014-02-11

Skepping

CM 2014-02-11 'n Enorme allesoorheersende struktuur van illusies, gebou met boustene uit woorde gemaak, deur siele wat nooit bestaan het nie.

Die operasie

Sandvelder 2014-02-11 As dit by operasies kom, is mans bang, kleinserig en skaam om oor sulke goed te praat. So iemand moet nou braaf raak om die bul by die horing(s) te pak ...

Die verskil tussen wit en swart DOEN!

Francois Williams 2014-02-10

Metanotas: Albert Camus

Wouter 2014-02-10

aapstert-NDR

Jacobus Faasen 2014-02-10

Herbert Lottman: Albert Camus: A Biography

Johannes Comestor 2014-02-10 "Toe eksistensialisme in die jare vyftig hoog in die mode was, het Camus se denke aansluiting daarby gevind. Literêre elegansie bring mee dat dit maklik is om sy geskrifte te lees"

Hou tog asseblief net op

Reusedwerg 2014-02-10 "Ek is kwaad dat Harry die Strandloper nie eiendoms- en stemreg gekry het nie. Ek is kwaad dat Piet Retief en Dingaan nie kaart-en-transport in Pietermaritzburg laat registreer het nie. Ek is verskriklik kwaad oor familie wat op plase vermoor is. (Weet nie of dit ook apartheid se skuld is nie.) Dit is maar 'n paar kwade gevoeltes wat ek het."

Hammerhoue vir NZ

Francois Williams 2014-02-07

tyd v’n umNtu

Jacobus Faasen 2014-02-07

Apartheid (vir Maja)

CorneliusHenn 2014-02-07

Weste wat blitssnel val

Francois Williams 2014-02-07

Voëlvry-konsert

SêNet-briefskrywer 2014-02-07 Clara Pienaar sê dat Voëlvry beteken “so vry soos ‘n voëltjie”. Snaaks, maar “voëlvry” beteken vir my iets heel anders.

Miere

Varkspek 2014-02-07 "Ek voel nogal jammer vir die miere. Hulle werk amper wanhopig om hulle neste te red, dat die nes en die koningin oorleef. Maar wat kan jy doen? Mens kan nie so leef nie."
Top