Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Johannes Comestor2014-02-24Wat in Noord-Afrika gebeur, kan aan ander gemarginaliseerde of minderheidsgroepe 'n aanduiding gee van hoe te werk gegaan moet word, of wat vermy moet word, op die pad na (groter) selfbeskikking en identiteitserkenning.
Reusedwerg2014-02-21"Hier in ons geweste is daar vier menere, lekker bruingebrand wat op die een straathoek kantoor opgeslaan het. Afgesien van hul hare wat vuilerig en die klere wat vuiler is, is daar fisies niks met die manne verkeerd nie."