Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Angus2014-03-28“Beslis Don Quijote,” sê my braaivleisvriend, John, toe ek nou die aand die vraag vra. “Hy het ten minste die moed gehad om windmeulens aan te val,” probeer hy om sy antwoord te motiveer.
Jan Rap2014-03-26Hidrobreking gaan nie werk – werk in die ware sin van die woord – verskaf nie want, bo-en-behalwe dat dit slegs tydelik gaan wees, kan bystand aan stropers nie as werk beskou word nie.