Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Sandvelder2014-04-09Whiskey het baie mense al getroos. Maar die troos wat hierdie Whiskey mense kon bied, het nie deur die keel geloop nie, en was baie uniek ...
Johannes Comestor2014-04-07"Die boektitel dui nie op haar onwilligheid om apologie vir haar gedrag aan te teken nie, maar verwys na die feit dat al die hoofkarakters in haar lewensverhaal reeds dood is en sy hulle dus nie nou om verskoning kan vra nie."
Hennie Fritz2014-04-04Ons almal moet tog seker ’n onthou-soen êrens in die geheuekis hê. ’n Soen wat soveel impak gemaak het, dat die ander lip-pikkies daarna soos ’n klein hondjie se gelek gevoel het.