Transman

  • 0

Ons is redelik bekend met die term “trans-sexual”, ‘n man wat  in ‘n vrou verander is, maar nie soseer mbt tot ‘n vrou wat in ‘n man verander is nie, dws ‘n transman.

Die skakel hieronder van Buckangel, is die van ‘n transman  in “cowboy”-kleredrag, dws ‘n vrou wat as man voorkom, maar ook sy vroulike geslagsdele behou het. Ek moet bysê dat hierdie my tipe man is wat my kan prikkel.

Buckangel het haar borste laat afsit, en is deeglik met testosteroon (manlike hormoon), behandel, wat haar ‘n snor en baard laat groei het en die voorkoms geheel en al van die van ‘n man laat voorkom.

http://en.wikipedia.org/wiki/File:Buckangel_cowboy.JPG

Jaco Fourie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top