in Afrikaans se Naam (II)

  • 0

Haar v’rhaal loep landwyd (raak vol),
’t leg hele dorp vol, Haar komms-rol,
duid’l’k t’ruk, oppie ilwimi, as ilwimi,
is oppie tong waar Sy so lekk’r djol

g’n “isiBhulu”-b’leid s’l Haa’ k’n stuit,
’n jaloersbokkie, loslap, all’rprast’g,
nu al oorg’noeg g’had, re apartheid,
nes frokk’lg’rugb’rig, rêr’g net last’g

g’meenskapl’k g’regt’gheid, ’s wat’t is,
o wee, Sy s’l’t Self gee: Afrika-status,
scheme “Duiw’lspiek”-siek-kranke,
lat rassisme lekke ruik, sonn’r klanke

wag Mens’p g’regt’gheid, vryheid, banja lank,
glo niemand glo, lat koekamakranka k’n rank

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top