Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Johannes Comestor2014-01-20'n Mens kan ook sê Wharton was soos die maan wat lig van die son weerkaats het. Henry James was daardie son; hierna James genoem. Ek skryf hier veral oor hom.
Hennie Fritz2014-01-17Moeder kan tot die dag toe nie verstaan hoekom ’n mens meer as een drankie (alkohol) wil of moet drink nie. Sy het altyd gewaarsku dat die gewoonte om “iets te gebruik”, ’n lewenswyse sal word.
Reusedwerg2014-01-16Skoonpa is twee en taggantag. Ek word deur die twee dogters, waarvan een met my getroud is, opkommandeer om skoonpa vir sy hernuwing te neem.