SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Die onderwys en ouerbetrokkenheid
2014-01-14 "Onderwys begin by die huis. Onsin; hierdie storie van begin-by-die-huis is net weer werk wat op die belastingbetaler gelaai word wanneer die dienste waarvoor hy belasting betaal nie gelewer word nie soos byvoorbeeld sekuriteit, vullisverwydering en ander munisipale dienste."Johann Nell: Sondag op 'n voëlplaas
2014-01-13 Uit die voorafgaande blyk dat daar veral twee temas in die boek is. Enersyds gaan dit om polities korrekte politiek. In dié proses is die neiging om nie-wittes voorbeeldig voor te stel en wittes te diskrediteer. Andersyds word seks te berde gebring op maniere wat ooreenstem met wat tans in die mode is.Nog 'n Afrika-reus
2014-01-09 Hierdie week neem ons afskeid van Eusebio, nie lank nadat ons dit ook moes doen van Madiba nie ... dis werklik hartseer.retrob’leid
2014-01-08 v’n vroeg’l, groep-sonn’r-grens, Baas, slav’n,hoe jong’r, hoe bet’r, Baas was mos oortuig,
lat leef-’n-beef oor vad’rsidentiteit sou swyg,
kanti, deks’l’p doofpot’ was ma’ taaml’k dun
