danksy Sy G’nade

  • 0

niks meer onvolled’g, as volksmoordv’rhaal,
als ytg’wis, kultuurpraktyk, idee, plus taal,
sup’rskrei’nd, lat Mens’t so agterweë laat,
“Ann’r” vol chutzpah ontmens, so vol haat

histories g’sproke laat regime g’skied’nis taan,
stres aaire voordeel van onkund’-ontkenn’ng,
hoor Mens kwal’k nog van moreel oorwinn’ng,
hoe ong’inisieerde kapitaalgroei-lokaal ingaan

talle Afrikan’rs, Afrikaanses, Boere, oud-Broed’rkoor,
sien Self, hoe Moed’r, Afrika-taal, statusstryd v’rloor

kil klinies, v’rkrimp, b’krompe, oorhoeks m’t neo-apartheid,
g’n-v’rskil-tuss’n-Bosch-of-boom-visie, “ras”-’n-“klas”-b’leid

staat Schepp’r spulletje, vol Hoop, gade,
imm’r all’r-ultra-Positief, al Sy G’nade

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top