wat God Scheme re apartheid

  • 0

blikkieboom val yt, o girts, ja, lieve dromm’l,
groot g’not spryt voort yt proses, v’n skinn’r,
mede-Mens, m’t oorlog, skietstories t’hinn’r,
after all, Lewe Een’s ’n ruk-’n-pluk-g’tjomm’l

miskien gat baasschap Self, struktuur v’rniet’g,
Mens tot innie sov’lste g’slag treur’g, v’rdriet’g,
kanti, God v’r Mens onhebb’l’k, ongodd’l’k, Lief,
Try selfs Scheps’l t’B’scherm teen Self-d’struksie

Duiw’lspiek-siek-insurgent, diep-innie-nag-se-dief,
Naaste, ko-Aardl’ng, streng weerhou v’n Herwinn’ng,
geldskiet’r “Ann’r” verre v’rann’r, nu ultra-ont-Mens

Homo Sap-Sap nie meer suiw’r Sapiens Sapiens,
Schepp’r Staat, Omni-Theologies, Imm’r B’reid,
aan t’dui, hoe Hy Voel, re neo-apartheidsb’leid

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top