SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Vir Hennie Fritz oor begrafniskeuses …

Jan Rap 2013-11-25 … soos onder andere liedere, liedjies of gesange.  Jy praat nou oor 'n ding wat ek jare lank al aan dink; wat sou ek nou van hou die mense op my begrafnis moet sing. 

JF Kennedy – 50 Jaar sedert sy sluipmoord

Jaco 2013-11-25 Min weet dat een van die VSA se gewildste presidente, nl  JF Kennedy het ‘n lewenslange gay vriend gehad vanaf  sy 16-jarige ouderdom, by name Lem Billings.

’t maak seer

Jacobus Faasen 2013-11-22 g’n identiteitsonreg dra so bai’ g’wig,
g’n moed’rtaal-toekoms so innie lug,
Afrikaanse v’rned’r, g’steek innie rug,
taalgururati moreel t’rug-oppie-brug

Meer as dit

CM 2013-11-22 Dit is nie meer nodig om te glo dat ons die afstammelinge is van verwerplike skepsels wat uitgewis moes word nie.

Hoe om 'n vrou te behandel

Reusedwerg 2013-11-22 Na aanleiding van Boer soek 'n vrou. Ek wil net die ongetroude manne op die web 'n paar riglyne gee hoe om die vrou wat saam met hom vir ten minste die afsienbare toekoms gaan leef te behandel.

Genade: "O my GOD!"

Cornelius Henn 2013-11-22 Dis maklik om die wonder wat elkeen van ons omvou te misken.

Perdebytjie: Droompraatjies en tee

Trienie 2013-11-22 Ek gaan nie hier ingaan op geestesdrome nie (behalwe as iemand my daartoe vra) en kan ek en jy net lekker kuier om die wetenskaplike en praktiese feite van die droomwêreld.

Om te speel of nie

Hennie Fritz 2013-11-22 Hoekom moet ons omtrent altyd dieselfde liedere by ’n begrafnisdiens sing? Hoekom kan elkeen van ons, wat kan en wil, nie sy of haar eie liede kies nie?

Te veel Westerse invloed in SA

Francois Williams 2013-11-21 Ek het dit al dikwels doodduidelik gestel, SA het veels te ver wegbeweeg vanaf sy Afrika-wortels af ... en dis nie reg nie.

misschien

Jacobus Faasen 2013-11-21 virre taal w’t so ultra-diep derie are loop,
ervaar Mens mos Self, hoe haar hart klop,
via “isiBhulu” v’n iets eksepsioneel g’rop,
Mens v’n respek, waard’gheid g’stroop

QI: Neef Jannie versus Oom Jan Rap, Kommunisme en die koms van die boere

Wouter 2013-11-21 Hierdie hele gesprek is egter makaber en in swak smaak en neem dit aandag weg van planne wat geraam kan word om brandpunte aan te spreek.

Verhoudings dra krag ...

Trienie 2013-11-21 ... krag om goed te doen of krag om kwaad te doen.

Dankie oom Jan Rap!

SêNet-briefskrywer 2013-11-21 Dankie vir oom se raad oor my meisie wat pregnant is.

Wat maak jou gelukkig?

Trienie 2013-11-21 Daar is geen groter geluk as om die geluk wat jy vir ander geskep het, te geniet nie.

Reusedwerg se bevoorregte "dames"

Dirk Rigter 2013-11-21 Op 14 November skryf Reusedwerg, na aanleiding van die program “Boer soek ‘n vrou”, onder andere die volgende oor vroue ...

Steeds die vraag aan Jaco

Jan Rap 2013-11-21

nu ja tu

Jacobus Faasen 2013-11-21

Geen siekte is ongeneesbaar

Trienie 2013-11-21

Geheuekiekie

Jan Rap 2013-11-21

int’rteks-seks

Jacobus Faasen 2013-11-21
Top