SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Gooi blomme eerder as bomme!

Humphries du Randt 2013-11-14

Aanklag van vriendskap

Hennie Fritz 2013-11-14

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-14 Hul omstandighede is verskillend van ons, maar op die plaas rondtrippel met opgeklitste hare tot 'n ligte sousie, en skerppunt skoentjies en heuphang denims was daar nie sprake nie.

p’r definisie

Jacobus Faasen 2013-11-12 as “ras”-’n-“klas” nie pre-g’boorte v’rgaan’t,
as NDR-konstruksie ooit legitiem b’staan’t,
sou Mens mos Self obs’rveer, wie flous wie,
wie smous m’t fiksie, pseudo-kwasi-illusie

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Jaco 2013-11-12 Onlangs het Praag ‘n beroep op Afrikaners gedoen om Naspers-koerante te boikot.

Uitnemendheid

CM 2013-11-12 Die mens het vir hom so ‘n onaangename omgewing geskep, dat enige liegstorie met oorgawe aangegryp word, want dit klink baie beter as die ware verhaal.

dié identiteit

Jacobus Faasen 2013-11-11 “slagoff’r een” v’n demokrasie, post-apartheid,
dié deng w’t alom b’kend staat, ’s identiteit,
vanselfsprek’nd staat taal heel voor innie ry,
wann’r Mens identiteitsrypheid b’gint b’ly

Aards

CM 2013-11-11 Ondanks die wonderlike bedenksels van voorgangers, bly die mensdom ongelooflik ontevrede.

Wil nie weet nie

CM 2013-11-11 As mense vertel word wat hulle glo, raak hulle beledigend en bakleierig, want hulle kan nie glo wat hulle hoor nie.

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

Jaco 2013-11-11
Van die menigte Afrikaners wat dit land vir beter geleenthede in die buiteland verlaat het, het hul stempel op die mensdom agtergelaat. Onder hulle is Dr Elna van der Ryst.

Afrikaners wat wen

Jaco 2013-11-11 AfriForum het vandag geslaag met ? dringende hofaansoek teen onder meer die nasionale polisiekommissaris en die South African Professional Firearms Trainers Council (SAPFTC).

Buite bereik

CM 2013-11-11 As ’n verstand kon besef dat dit miljoene jare geverg het om te bestaan, sou mense dalk meer respek vir lewe en vir mekaar gehad het; en meer eerbied vir diegene wat dit kon bepaal.

'n Veldtog vol modder

Cornelius Henn 2013-11-11 Ek nooi enigeenom die aantyging dat ek die bestaan van apartheid/ segregasie in die geskiedenis van ons land ontken met 'n verbatim aanhaling uit enige van my bydraes te staaf.

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

Jan Rap 2013-11-11 Jou insig is vir my verdag maar met jou selfvertroue skort niks.

Daar is geen manier ...

Raed-na-Gael 2013-11-11 ... dat ek, dit waarin ek glo, sal versaak nie.

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Trienie 2013-11-11 Hierdie foto’s is warm uit die oond. En is dit lekker om te weet dat hierdie pragdiere tans nog lewend met ons is.

Cornelius Henn se gatomswaai

Dirk Rigter 2013-11-07 Op 29 Oktober het ek die volgende woorde gerig aan Cornelius Henn, nav verskeie van sy skrywes en kommentare oor die apartheids-kwessie ...

Wet-in-Boek

Jacobus Faasen 2013-11-07 b’roerd, situasie, krities, Millennium Drie Krisis,
aysh, hys-pondok-paleis, struktuurg’weldsvleis,
sapp’g, Braaidagl’k, g’brayi, so hell’r oordag,
vryheid, v’n vryheid, vryheid v’n uitdrukk’ng

Hy weet klaarblyklik nie wie ...

Raed-na-Gael 2013-11-07 ... 'nommer een' is nie.

Neukery

CM 2013-11-07 Iemand wat verwag dat ander altyd volgens sy onkunde moet optree, voel dat hy altyd verneuk word.
Top