SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Cornelius Henn se gatomswaai
2013-11-07 Op 29 Oktober het ek die volgende woorde gerig aan Cornelius Henn, nav verskeie van sy skrywes en kommentare oor die apartheids-kwessie ...Wet-in-Boek
2013-11-07 b’roerd, situasie, krities, Millennium Drie Krisis,aysh, hys-pondok-paleis, struktuurg’weldsvleis,
sapp’g, Braaidagl’k, g’brayi, so hell’r oordag,
vryheid, v’n vryheid, vryheid v’n uitdrukk’ng
Neukery
2013-11-07 Iemand wat verwag dat ander altyd volgens sy onkunde moet optree, voel dat hy altyd verneuk word.because why hoekom
2013-11-07 nôba haar Ov’rsprong, dié v’n “Moed’r se Tong”,H2O (stroom)(borr’l)(vloei), onn’r yt, m’sleur’nd,
re Afrika-taal-status, meerd’rheid goedkeur’nd,
want Afrika, dis mos waar Afrikaans hoort, jong
Miere val op hulle voete!
2013-11-07Ek verstaan dit nie, vir mý lyk dit strydig met die natuurwette. Hulle moet mos op hulle koppe land, dan nie!?
Louis Crompton se oevre
2013-11-07 The gevolg van hierdie ongehoorde brutaliteit het opslae veroorsaak in die internasionale pers.1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie
2013-11-07 Voor 1994, hoe het die Afrikaner daar uitgesien?Wat kan 'n man dan doen?
2013-11-07 Die debat is al tot vervelens toe gevoer. Sedert die ontstaan van die mens gaan die gesprek al aan. Ek praat nie uit die huis uit nie maar ek kan die storie wragtag nie los nie.Die leë kamer
2013-11-07 Ek is dankbaar vir die geleenthede wat ons kinders kry en ek hoop, dat hulle eendag dieselfde mag ervaar.etiket’s illegitiem
2013-11-05 virre taal w’t superioriteit v’rsinn’beeld’t,kultureel, “ras”-dominansie g’spieëlbeeld’t,
v’rhef’s tot staats-, kerk-, Sondagskooltaal,
lyk kans’p Afrika-status nu taaml’k skraal
Elkeen se menswaardigheid
2013-11-05 Jare lank pleit ek dat ander se harte gerespekteer moet word - ongeag hul geloof of ongeloof; wete of bewusteloosheid ...Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report
2013-11-05 JP Landman loop soms deur onder die wat sy optimistiese blik op Suid-Afrika as belaglik wil afmaak. Daarom is die verslag van Goldman Sachs so welkom.linguïsties emansipasie
2013-11-04 moed’rtal’gheid, Afrika-status, aysh, g’n “kleur”,mos net waard’gheid w’t Naaste moet ontbeer,
dus, linguïsties emansipasie w’t sprek’r b’geer,
Mens dán moed’rtaalpolitiek Self k’n reguleer
Op die snertmark
2013-11-04 Die snertverkopers floreer terwyl die kopers mekaar vertrap om die geadverteerde liefde te bekom.Vir Angus en Leon
2013-11-04 Lyk my of die ou wat die T-hempies met die slagspreuk 'We are all Africans' (Dawkins) laat druk het te vinnig gepraat het.Vertraagde teregstelling
2013-11-04 Ek is ‘n voorstaander vir die teregstelling van persone skuldig aan moord; gewapende roof; dwelmhandel en verkragting.Praat die Engelse beter Engels as wat ons Afrikaans praat?
2013-11-04 Ek bedoel nou die Suid-Afrikaanse Engelssprekendes. My ondervinding is dat dit wel die geval is.Ark v’n Hoop
2013-11-04 Self-d’struksiwiteit, aysh, ysl’k naarheid,lat Mens Mens Self onnod’gl’k v’rontreg,
mishann’l, b’hann’l, “onn’r-hanne”-b’leid,
disse stryd, g’slag, op g’slag, onb’voorreg
