SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Degenerasie-staking
2013-10-24 Geen aap het nog ooit die wrede onsin wat ons voorgangers versin het, aan sy kinders oorgedra nie.The Criminal History of the Papacy
2013-10-24 Die artikel bestaande uit 3 dele en handel oor die geskiedenis van die Roomse Pouse, van die 9de eeu nC tot en met die Protestantse Reformasie.Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013
2013-10-24 Laat ek maar van die oorsigtelike na die spesifieke beweeg.CBC Ideas: CS Lewis and The Inklings
2013-10-24 Indien 'n biografiese nota van my kant geoorloof is wil ek noem dat CS Lewis is in my bewussyn al van jongs af en nog steeds is die belangstelling van my kant af in CS Lewis nog sterk en het ek hom nooit ontgroei niVerstandbestryding
2013-10-24 Dweepgebrek is ‘n afwyking wat te alle tye met enige vorm van onsin teengewerk word.Toe ontmoet ek hom; ek, my vriend
2013-10-24 "Die pad na ’n lekker vriendskap met myself, is toe ’n ervaring wat groot vriendelikheid en geduld vereis."symste illusie
2013-10-22 Prof ‘Kanna’ tot kok’rboomridd’r g’slaat,Afrifor’mstryd’r, kleurblind, neff’ns sý sy,
mediamagnaat, in absentia, kollig t’v’rmy,
deur dié drie se droomdae ’n dik taaldraad
Kindersorg
2013-10-22 Kan die kinders nie dalk net geleer word om te lees en te skryf nie,en die gode-moorde gelaat word vir later nie?
Wanneer die kopbeen praat
2013-10-22 Die droom was eintlik ’n nagmerrie. Maar my siel het vredevol wakker geword sodat my gees vir ’n paar minute nog die hef in die hand het.Jan Rap se goeie Afsonderlike Ontwikkeling
2013-10-22 Om Jan Rap se laaste sin te parafraseer: Die koerante en die Engelse en die kerk en die televisie en die res van die wêreld en die VN en uiteindelik die meerderheid Afrikaners was álmal verkeerd. En Jan Rap en kie. is nog steeds reg: Apartheid was, volgens hulle, after all eintlik ‘n wonderlike ding.Ingrid Winterbach: Die Aanspraak van Lewende Wesens
2013-10-22 My voorspelling is dat die bespreekte boek oor 'n eeu nie as 'n meesterstuk aanbeveel en gelees sal word nie.Eie belang – Pieter Redelinghuys
2013-10-22 Jou benadering is moralisties en op die beginsel van regverdigheid gegrond. Maar ongelukkig en feitlik word eie-belange, veral ekonomies, altyd voor enige moralistiese belange gestel.Vir Angus: Herbesoek skaduwees op Jupiter
2013-10-22 Die verskynsel van die drie skaduwees wat gelyktydig op Jupiter geval het op 12 Oktober was dus in ’n tydstip wat Jupiter in ’n baie gunstige posisie was vir waarneming.To frack or not to frack
2013-10-22 Ek is nie 'n geoloog of hidroloog nie maar my kennis van verstand seg vir my ek ruik 'n rot. Al die olieryke lande is woestyn.Slange in 'n doringboom
2013-10-22 Op die meegaande foto kan gesien word daar hang 'n slang - 'n kleinerige een - in die boom. 'n Laksman-voëltjie bring dit hier aan en steek hulle vas aan 'n doring.pseudo-kwasi-etici
2013-10-21 al v’r eeue, lat Mens so re G’wete-herwinn’ng huiw’r,Self-g’objektiveerd, kragt’loos, in stormwind warr’l,
Millennium Drie Krisis lat Mens angsb’vang’ skarr’l,
selfs Self Self v’n g’wet’nloosheid t’probeer suiw’r
