SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
pseudo-kwasi-etici
2013-10-21 al v’r eeue, lat Mens so re G’wete-herwinn’ng huiw’r,Self-g’objektiveerd, kragt’loos, in stormwind warr’l,
Millennium Drie Krisis lat Mens angsb’vang’ skarr’l,
selfs Self Self v’n g’wet’nloosheid t’probeer suiw’r
Nog een en ander oor Prof Jansen se toespraak
2013-10-21 In sy toespraak voer prof Jansen, onder andere, aan dat swart studente 'n sterk vermoede het dat Afrikaanssprekendes bevoordeel word – beter as hulle toegang tot eksamengerigte kennis kry – omdat die lektor ook Afrikaanssprekend is.The Untold and Played-down History of the Catholic Church
2013-10-21 Die twee gesigte van die "Heilige Katolieke Kerk" is nie ’n vreemde begrip vir belese mense nie.Vir diegene wat kan en wil
2013-10-21 Dit is nie meer nodig om in onkunde te versmoor nie. As iemand iets wil weet, kan hy.Twee skenarios vir Dirk Rigter-hulle
2013-10-21 Die een is ons pa's, ooms, oupa's, oupagrootjies en hulle vrouens was gevoelloos; hulle het 'n bose beleid kondoneer wat swartes onderduk en uitgebuit het óf, net so erg, hulle was te dom om te besef wat aan die gang was.If you can't beat 'em, join 'em ...
2013-10-21 John Foxe was ’n Middeleeuse historikus wat gespesialiseer het in martirologie, oftewel hy het gespesialiseer in die martelaarsgeskiedenis van die vroeë Christelike kerk.Die Derde Wêreld Oorlog: 'n Meesterplan
2013-10-21 Die VSA funksioneer nie langer volgens internasionale wette, standaarde of konvensies nie, steur hom nie aan wêreldopinie nie maar is ’n wet tot homself.Vroeë apartheid en diverse ander sake
2013-10-21 In 1894 het Rhodes blykbaar 'n wet laat passeer, die Glen Grey Act van 1894, wat swart mense gedwing het om arbeiders te word deur 'n belasting te hef op alle nie-grondbesittende swart mans wat nie vir drie maande in die jaar in die jaar gewerk het nie.Machiavelli-b’leid
2013-10-18 afstaml’ng v’n GRA, Raadslid, min g’pla,mettie status, def’nisie, aantal sprek’rs,
Vir Neef Jannie
2013-10-18Dankie vir die wenk oor die versekeringsmaatskappy wat ons studente so ondersteun; ek sal beslis werk daarvan maak.
Die "goeie apartheid" van Jan Rap
2013-10-18Aan Jan Rap: ek staan by my punt. Jou skrywe oor apartheid is onsinnig. Laat die lesers maar oordeel.
