SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Nostalgie
2013-10-11 "Die bekende gekap van 'n vinnig-draaiende windpomp is weg. Dit was my gunstelinggeluid. Dit het water beteken, lewe, koelte, kos, my tannie se blomtuin, Ouma se hoendertjies ..."Vir Leon, Angus, Thomas en Brian
2013-10-10 Dagsê here, ek verwys na julle kommentare onderaan my brief van 27/9 aan Angus.zero sin
2013-10-10 skuld’g, aan ’n misdaad versus staat,Mens Mens nie op “ras”-idee v’rlaat,
nie verd’r in kat’gorie ing’boks wil syn,
t’lank g’loep middie “ras”-, “klas”-pyn
’n Wraak-fantasie
2013-10-10 "Die hoof van die polisiediens in Hanoi het juis verlede week bekend gemaak dat daar ’n onrusbarende toename is in gevalle waar sakemanne dood of sterwend in die omgewing van horingsnuifkroeë aangetref is."Groote Kuur
2013-10-10 Gisteraand het ek bewegingloos in die koel, duister binnekant van ’n kerkgebou gesit. Net ek.Oom Jan Rap, veg só vir Afrikaans
2013-10-10 Al verskil ons baie sterk oor party dinge, is ek bly oom is ook besorg oor die toekoms van ons taal.NG Kerk en gays
2013-10-10 Ek lees in die Beeld dat die NG Kerk tydens hulle sinodesitting die besluit rakende gaypersone in die ampte weereens uitgestel het vir verdere ondersoek.Oorlog en Christelike Etiek II : Howdy you folks down there in SA. This is Ronnie Reagan, born in die USAAAAA
2013-10-10 Ronald Reagan was die veertigste president van die VSA van 1981 tot 1989.Ope vraag aan Magdaleen Kruger en/of enige van haar ondergeskiktes
2013-10-10 Terwyl ek LitNet oopmaak om die nuutste briewe te lees is Chill in die agtergrond aan die gang.op agenda
2013-10-10 sov’l afg’vaard’g, sov’lste sitt’ng, vannie Sinode,g’low’ge vra nie arme w’t skort, hoev’l vis, brode,
voorwaar, dinkskrum, koppestamp, sed’g byeen,
armes toenem’nd wonga by oophand-rykes leen
