SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die Bybel: Mens en dier het 'n siel

Cornelius Henn 2013-10-03 Soos daar geskrywe staan: En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel (nephesh) geword. (uit Genesis 2)

Limerick vir Kobus De Klerk

Dirk Rigter 2013-10-03 ‘n Man met die naam van De Klerk(er)

Uit die hart van 'n sogenaamde "saamsweer-teoretikus"

Cornelius Henn 2013-10-03 In een van die mees besonderse toesprake ooit die afgelope millennia, moedig Charlie Chaplin die mensdom aan om die juk van gewetenlose onderdrukkers af te werp.

Trienie, pasop...!

Raed-na-Gael 2013-10-03 Daar lê 'n brullende leeu en wag om jou te verslind!

onkund’-onn’rdrukk’ng

Jacobus Faasen 2013-10-03 lat Mens oorlog k’n maak, Naaste uitwis,
Mens nie weet wie sy of haar Naaste is

Vir Cornelius oor nog steeds ras

Angus 2013-10-03 Afrikaner Nasionalisme se rassisme was wel op die Bybel geskoei, dit is waar, maar jy is mos daarmee eens.

Truman en die Atoombom en ander sake

Pieter Redelinghuys 2013-10-03 Maar baie dankie vir die inset en navorsing oor die redes vir die gebruik van hierdie wapen wat die dood van honderde-duisende onskuldige siviele veroorsaak het, en ook tydens die maande en jare wat daarop gevolg het, die lewens van nog duisende geëis het wat aan radioaktiewe stowwe blootgestel was.

apartheidskadu

Jacobus Faasen 2013-10-03 isse stryd, neo-kon-b’gaandheid, neo-superioriteit,
ja, “Orania”, in Oraniaans psige, ’n heel ann’r land,
staat Self-bann’l’ng, Republiek van Diaspora-g’sant,
onb’reid, tot smee v’n taalspeelveldg’lykheidsb’leid

Jonathan Jansen

Jan Rap 2013-10-03 "Soos professor Jonathan Jansen sê, swart ouers verkies dat hulle kinders in Engels onderrig word.  Sy hele betoog sou nie gebeur het as Afrikaanse ouers dieselfde ingesteldheid gehad het nie."

Welkom in NZ, Saffa!!

Francois Williams 2013-10-01 Hierdie laat mens in die opsie om te lag of om te huil ...

’t kô (psigo-kwantum-metries)

Jacobus Faasen 2013-10-01 Mensdom, bai’ dom, re Self-d’struksie onb’wus,
gat’t so, wann’r’t duid’l’k, ‘dollar’ as kop-af is,
Mens nu nie ’n snars oor mede-Aardl’ng traak,
onkund’-ontkenn’ng’s totaal ’n uitg’maakt’ saak

post-hulpbronstryd

Jacobus Faasen 2013-10-01 voorg’skied’nis, ferm g’vest’g, in Mens se are,
g’slag’p g’slag struktuurg’weldskultuurl’k g’tooi,
massas mede-Mens ultra-g’wet’nloos v’rstrooi,
legitimiteit v’n identiteit afg’wat’r, na allie jare

Besnydenis

George Bekker 2013-10-01 Die Sweedse Kinderombudsman het pas besnydenis van kinders in Swede verbied, aangesien dit die basiese regte van seuns oortree.

Hilary Spurling: La Grande Thérèse

Johannes Comestor 2013-10-01 "Die les wat 'n mens uit Thérèse se lewensverhaal kan put, is seker dat misdaad nie loon nie."

Oorlew’ngstriek

Jacobus Faasen 2013-09-30 Madiba op sy laaste, Allan Faul se spieël aan skerwe,
mede-Mens v’rruil, een narie ann’r, tyd’l’k m’t ew’ge,
p’rty m’r’t , ann’r sonn’r’t, nes “Duiwlspiek”-g’low’ge,
sup’r-submissief, theosofies onn’rdan’g, klaa’ g’sterwe

Bill Maher

Leon Retief 2013-09-30 HL Mencken het gesê: One horselaugh is worth a thousand syllogisms. Hoe reg was hy nie.

Kriminele in VK moet nou houtoog!!!

Francois Williams 2013-09-30 Hel huh!!

Het die Bybel ’n verleentheid geword?

Charl le Roux 2013-09-30 Ek lees elders op ’n aanlyn forum bespiegelinge oor die toekoms van godsdiens ’n paar geslagte van nou af.

Die gewete het geen rus

Trienie 2013-09-30 Die mens se ‘gewete’ is gesetel in die gees van die mens. Let wel, nie siel. Maar waar kom die gewete vandaan. Wat is sy nut?

Homo sapiens en die grootape (vervolg)

Angus 2013-09-30 Daar is bewyse van fusie tussen die grootape se chromosoom 2a en chromosoom 2b om een menslike chromosoom 2 te vorm.
Top