onkund’-onn’rdrukk’ng

  • 0

een g’meenskapl’k wet bind Mens regt’g saam,
dié, wat Mens, t’n koste v’n Lewe Twee ignoreer,
Hom, via wet’nskap, wil ontmask’r, Vad’r, Heer,
Een Skepp’r, Een Paradys, al’m g’prys, U Naam

lat Mens oorlog k’n maak, Naaste uitwis,
Mens nie weet wie sy of haar Naaste is

roem Mens Mens, ’p uitkoms v’n onkund’-ontkenn’ngskunde,
oppe vuil toksiteit, v’n kernkragafval, v’n waarsku-winde

grootste droogte volg altyd oppie meeste reën,
dié, wie Lewe Twee v’rloor, s’l knerstand ween

en’gste pad dié v’n G’wete-herwinn’ng,
’t noodwend’g lei na b’-, her-, oorlew’ng

lat Mens, vol respek, medemensl’kheid, aysh,
Naaste s’l wys, hoe vol ubuNtu U Paradys

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top