aluta discontinua

  • 0

selfs VSA’t g’n idee, v’rmoede, kennis,
hoev’l sterft’s in onsinn’g oorlog, stryd,
hoe Mens suff’reer via “Ann’r” se b’leid,
medemensl’kheid, ja, glattie wat’t was, is

wil grootprat’rs, egotici, naprat’rs, Teeparty-lede ,
so blasé re g’deelt’l’k diskonneksie, pseudo-t’vrede,
buitewerkstell’ng v’n “nie-essensiële” impl’menteer,
slu minn’rheid meerd’rheid se Obama-sorg blokkeer

wei’r ‘shutdowners’ t’shut up, stil t’bly,
Moed’r G’regt’gheid weer staand’ t’kry,
lat nie net Braafland, maar ied’reen alom,
ook ’n stuk speelveld, legitiem, k’n b’kom

waff’r Kubaan’t g’sien hoe Guantanamo-baai
VSA-b’sit g’word’t, hoe Fidel “Aluta” v’rraai?

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top