Limerick vir Kobus De Klerk

  • 0

‘n Man met die naam van De Klerk(er)
Is permanent sonder ‘n onsinverwerker
Hy spoeg en hy plak
En skryf sulke twak
Die lesers lag hul beserker!

Dirk Rigter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top