Wat is rassisme? Vir Jan Rap
2018-10-22"Wat is rassisme regtig? Dis wanneer jy mense van ’n ander ras vertel hoe meerder-mens jy is en hoe minder-mens hulle is."
Repliek op Jan Rap se brief van 26 Deser (Afrikaans en die Ekonomie)
2018-01-30"Ek glo daaraan om onderaan ’n brief kommentaar te lewer op die inhoud daarvan ..."
Afrikaans en die ekonomie
2018-01-19"Onlangs skop Jan Rap die jaar oudergewoonte af met sy geweeklaag oor Afrikaans ..."
Vir Angus (en Hans) oor die verstaan van waarom
2017-10-26"In Hans se skrywe oor die Katalane (23 Okt) lui sy eerste sin so ..."
Vir Reney Warrington en Anoeschka Von Meck oor Vaselinetjie se resensie van 11 September
2017-10-18"Beste Reney en Anoeschka en almal betrokke by die maak van Vaselinetjie ..."
Maretta Bellingan se rubriek oor Brenda Sithole
2017-08-17"Ek lees vanoggend Maretta Bellingan se klitsgras rubriek van 13 Augustus in Rapport ..."
Jason Lloyd se sosialistiese utopie
2017-07-14"Onlangs skryf Jason Lloyd taamlik breedsprakig in twee van sy rubrieke oor die Suid-Afrikaanse politiek ..."
Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie
2017-03-01"Oester skryf (Plaasmoord, 28 Feb) oor die gebrek aan sekuriteitsmaatreëls wat hy dikwels aantref op plase ..."
Angus en Jan oor Afrikaans: My stuiwer in die armbeurs
2017-02-06"Ek volg Angus en Jan se heen-en-weer-skrywery die afgelope tyd oor Afrikaans/Engels/Kaaps met belangstelling ..."
Die (Afrikaanse) Taaldebat. Heunis en Barnard-Naudé en J Comestor
2016-09-28"Op 22 September reageer prof Jaco Barnard-Naudé hier op adv Jan Heunis se onlangse betoë ..."
Vir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar
2016-05-12"Op 10 Mei skryf Thomas ’n kort, bondige en eenvoudig-verstaanbare brief wat die ontstaan, ontwikkeling en bewys(e) van die evolusie-teorie beskryf."
Jan Rap se onlogiese christen-logika op 28 April
2016-04-29"Jan Rap, vir iemand wat al hoog opgegee het oor sy eie logika, vaar jy nie baie goed in hierdie skrywe van jou nie. "
Waa is JC dan nou?
2016-04-19My magtig het ons dan nie nou hulp nodig uit die spirituele intelligente wêreld nie?
Kobus de Klerk en sensuur
2016-02-12"Vryheid van spraak, polisiestaat, woordsensuur, onderdruk, despoot? Nou toe nou."