Reusedwerg se bevoorregte "dames"
2013-11-21 Op 14 November skryf Reusedwerg, na aanleiding van die program “Boer soek ‘n vrou”, onder andere die volgende oor vroue ...
Cornelius Henn se gatomswaai
2013-11-07 Op 29 Oktober het ek die volgende woorde gerig aan Cornelius Henn, nav verskeie van sy skrywes en kommentare oor die apartheids-kwessie ...
Et1 en Cornelius Henn se reaksie op my skrywe oor apartheid
2013-11-01 Verduidelik jy dan sommer ook vir my wat die woord "republiek" byvoeg / toevoeg tot my stelling dat Swart / Bruin burgers wat binne die grense van hierdie republiek gebore is, hul stemreg hier ontsê is.
Apartheid: Debat opgesom
2013-10-29 Jan Rap én Cornelius Henn se reaksie in verskeie opeenvolgende skrywes was eenvoudig: Dis alles die Engelse se skuld, want húlle het al voor 1948 daarmee begin.
Jan Rap se goeie Afsonderlike Ontwikkeling
2013-10-22 Om Jan Rap se laaste sin te parafraseer: Die koerante en die Engelse en die kerk en die televisie en die res van die wêreld en die VN en uiteindelik die meerderheid Afrikaners was álmal verkeerd. En Jan Rap en kie. is nog steeds reg: Apartheid was, volgens hulle, after all eintlik ‘n wonderlike ding.
Die "goeie apartheid" van Jan Rap
2013-10-18Aan Jan Rap: ek staan by my punt. Jou skrywe oor apartheid is onsinnig. Laat die lesers maar oordeel.
