Dirk Rigter

Seks en die NG Kerk

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-11-10

Ek lees in Die Burger van 7 November op die voorblad die sóveelste berig oor die NG Kerk en die gay-kwessie ...

Geloof en fisiese kontrole ... volgens Kobus de Klerk

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-07-14 Op 2 Julie verduidelik Panda (Venus en Jupiter in die aandhemel) hoekom dit gelyk het asof die twee planete baie na aan mekaar was. Ons resident spiritueel-intelligente wetenskaplike, die nimlike Kobus de Klerk gryp onmiddellik die geleentheid aan om weer eens sy optiese illusie-teorie oor Jupiter se mane kwyt te raak. In sy kommentaar deklameer […]

'n Taalflater: Vir Jan Rap (maar veral vir Angus)

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-06-10 Byna glip die ironie by my verby. Jan Rap voer die afgelope tyd ’n verbete stryd teen my, maar veral teen Angus oor onder andere die agteruitgaan van Afrikaans, en soos hy onlangs gesê het (3 Junie), “...die verengelsing van Afrikaans...en...die besoedeling van Afrikaans...” Jan is ’n voorstander van korrekte Afrikaans en korrekte grammatika. Nou […]

Die demografie van Afrikaans

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-06-02 Heelwat opinies is onlangs hier gelug oor Afrikaans en die manier waarop dit gepraat word. Mense soos Jan Rap, Reusedwerg, FC Boot en ’n paar ander is erg krities oor die “onsuiwer” Afrikaans wat gehoor word op RSG en KykNet onder andere. Om oor die toekoms van Afrikaans te bespiegel (en te stry!) is dit […]

Jaco Fourie se gekerm oor Gay-wees

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-06-01 Op 26 Mei skryf Jaco Fourie vir die soveelste keer ’n treurmare oor gay seksualiteit, na aanleiding van die Ierse referendum oor die wettiging van gay huwelike. Onder andere raak hy in sy skrywe kwyt dat die meerderheid van die bevolking in SA ’n “weersin” het teenoor gay persone. Ek het in ’n kort kommentaar […]

Oor Afrikaans en taalvermenging

Dirk Rigter SêNet-briewe 2015-05-15 Op 11 Mei skryf Jan Rap ’n brief (Vir Angus oor politiek en linguistiek) waarin hy (weer eens) gal braak oor die sg “heksejag op Afrikaans … gesetel in die politiek” Dit nou na aanleiding van Angus se geduldige en wel deurdagte beredenering oor die linguistiese beginsels wat ter sprake is.In sy kommentaar oor taalvermenging […]

'n Voorstel vir Panda en Thomas

Dirk Rigter 2015-03-31 Dat al die sterrekundiges oor die wêreld heen nou so saamsweer. Nes die spul Darwiniste en evolusioniste ...

Toetsrugby en die Voorsienigheid

Dirk Rigter 2014-10-07
Top