SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

KdK: Baraminologie (dis geen grap nie)

Cornelius Henn 2013-09-18
Spesiaal vir almal wat sukkel om Kobus de Klerk se vuurwarm en pas uit die hel "baraminologie", uit te leg.

Lank sal hul lewe

Cornelius Henn 2013-09-18 Die juiste kaart hierbo, dui die lewensverwagting van die mensdom op verskillende plekke op onse Aarde.

Grootste massa-skieters in die laaste 25 jaar

Francois Williams 2013-09-17 Ek meen, al die lande waar die skietery plaasvind is WESTERSE lande!! Is ek die enigste een wat NIE verbaas is nie?

Vandag se baba-moord in OZ ietwat abnormaals!

Francois Williams 2013-09-17 Elke dag is daar een of ander grustorie in die nuus van babas wat aangerand of vermoor word in OZ en NZ, hierdie is nogals skokkend selfs by OZ en NZ standaarde!!

Kobus de Klerk se brief

Varkspek 2013-09-17 Sy brief van 16 September getiteld "Oor evolusie, taksonomie en baraminologie" is 4250 woorde lank.

Resensente al hoe meer onbekwaam

Gysbrecht Edelhart 2013-09-17 Dit lyk of enige Jan Rap en sy maat maar deesdae resensies oor nuwe boeke kan skryf, of hulle nou in staat is daartoe of nie.

Die Griekwas (Boertjies) sal ons nog verlos ...

Cornelius Henn 2013-09-17 Menigmaal voorheen het ek myself uitgespreek daarin naamlik; dat die Griekwas se geskiedenis net soveel deel is aan die Voortrekkermounument, as die Boere.

Dominique Botha: Valsrivier

Johannes Comestor 2013-09-17 "Sy kan dit moeilik vind om so 'n kragtoer te herhaal; waarmee ek nie volmaaktheid aan die werk toedig nie. Maar dit is ongetwyfeld die moeite werd om die boek te lees."

Vir Jaco Fourie: Die Eskimo se blas vel

Angus 2013-09-17 "Dit gee my darem kans om so ietsie oor velkleur te skryf, net om te wys dat dit moeilik is om te verklaar waarom daar wit- en swartmense is."

NZ is die mees gevaarlikste land ter wêreld

Francois Williams 2013-09-16 Derduisende toeriste verlaat NZ in 'n sak, oftewel bodybag, om presies te wees tussen Jan 2 000 tot Aug 2008 het 'n ongelooflike 1372 toeriste afgetjop in NZ!!!

Boeta Siss’l (Cecil John Rhodes)

Jacobus Faasen 2013-09-16 waarso innie woud lê daai lekke hoop goud,
Mens b’soek, fynkam u grond, Rhodes Estate,
marrie skat, iew’ste v’rborge, dissie waarheid,
’t Boeta al skepp’nd jonk g’bly, al was u oud

Oor God, Godsdiens, religie en spotters

Kobus de Klerk 2013-09-16
Alle religieë wat met dié basiese kernbeginsels strydig is of daarteen aanstoot, rebelleer teen en verloën God, heeltemal.

Pieter Redelinghuys: Met respek

Cornelius Henn 2013-09-16 Ek is egter lankal reeds skepties oor die mate waarmee 'n mens wel moet waag, en om so daarmee jou hart op die spoor te plaas.

Katolieke Kerk se priesters en seks

Varkspek 2013-09-16 Ek weet hierdie saak is al deeglik deurgetrap hier op SêNet, maar ek wil graag nou ook mý stuiwer in die armbeurs werp.

Sinies en skepties

Cornelius Henn 2013-09-16 Dis opmerklik, dog hartseer, hoe erg belangstellendes hulself met die algemene betekenis aan woorde kan laat mislei.

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

Kobus de Klerk 2013-09-16
As mens so na die evolusioniste se kommentaar op die kritiek kyk, besef mens dat hulle nie die kritiek verstaan nie.

Oorlog en Christelike Etiek

Pieter Redelinghuys 2013-09-16 Kan Christelike Etiek enige rol speel by oorlogvoer, volksmoord, en die uitwis van die vyand, lg jou medemens, volgens Christus se eie Woorde?

neo-Ned’rduijtsch

Jacobus Faasen 2013-09-13 spaar Mens tuin v’n pseudo-poëtast’ry,
“neo-Nereduus”, glattie naast’nby vry,
Kontinent se heel jongst’ wins, kreool,
in alle -ismes onn’rleg, p’rfek g’skool

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco 2013-09-13 AfriForum het die Ga-Segonyana Munisipaliteit tot 25 September 2013 kans gegee om een van hulle amptenare se aanstelling tersyde te stel omdat die aanstelling nie ingevolge wetlike bepalings geskied het nie.

Die bespotting van ander se Godsdiens

Cornelius Henn 2013-09-13 In ieder geval handhaaf hulle 'n bejammerenswaardige en kreasionistiese beskouing as ateïste omtrent ras; naamlik, dat ons almal van 'n Adam en Eva stam.
Top