Pad Jena toe

  • 0

oorlog, onn’rdrukk’ng, eksploitasie, Naaste-d’gradeer,
t’dikw’ls moet Naaste Mens se haat-’n-nyd ontbeer,
Humaniteit, in Haar totaliteit, aan g’weld ontbloot,
ann’rsdenk’nde, dissident, as ong’wenste uitg’stoot

in uniform word Homo Sap2 g’wet’nloos moordmasjien,
v’rwarr’nd, wann’r vyand in sam’lew’ng weg kan smelt,
oorlog, afg’sien v’n skaal, simptoom v’n struktuurg’weld,
ja, min Mens v’rskil tuss’n waarheid en eg leuen kan sien

hoe bring Mens idee v’n oorlog wet’nskapl’k tuis,
by kapitalis, sup’r-ultra-b’hep m’t “ras”-’n-“klas”,
G’wete van Haar all’rlaaste sensitiwiteit g’stroop

word Mens, taks-’m-taks, op allie onkund’ g’wys,
kanti, Idee, v’n G’regt’gheid, wat’T nog altyd was,
so, g’low’ge hoef glattie Pad Jena toe oop t’koop

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top