Goeiedag.
Spesiaal vir almal wat sukkel om Kobus de Klerk se vuurwarm en pas uit die hel "baraminologie", uit te leg:
?"bar/bara" ...
bar1, (s). Internasionale drukeenheidsterm, gewoonlik op oppervlakte van 'n vierkante sentimeter.bar 2|bar bar2, (b), =re; =der, =ste. Kaal, onvrugbaar; guur, koud; onvriendelik. 'n barre winter. barheid.barak |barak barak, =ke. 1. Kwartiere vir soldate, kasarm, kaserne. 2. Veldhospitaal vir soldate. 3. Afgeleë hospitaal vir besmetlike siektes. 4. Bouvallige huis. barakkamp; barakruimte.barakkeer |barakkeer barakkeer, ge=. Barakke opslaan en daarin bly; in barakke huisves.baratea |baratea baratea. Fyn en sterk wolstof.baratteer |baratteer baratteer, ge=. Ongeoorloofde ruilhandel dryf.baratterie |baratterie baratterie. Elke onregmatige daad v.d. gesagvoerder of bemanning van 'n skip wat die eienaars of versekeraars kan skaad.
? "mino" ...
minor1, =s. Mindere; jongere, onmondige, minderjarige.minor 2|minor minor2. Die minderterm in 'n sluitrede.minoraat |minoraat minoraat. Erfopvolgingsreg v.d. jongeres.Minoriet |Minoriet Minoriet, =e. Fransiskanermonnik.minoriteit |minoriteit minoriteit. 1. Minderheid (by stemmery). 2. Minderjarigheid.Minorka(hoender) ||Minorkahoender |Minorka Minorka(hoender), =s. Goeie lêhoender in verskillende kleure, meestal met 'n prominente kam.minotaurus |minotaurus minotaurus, minotourus. Mitologiese wese, half mens en half bul
? "logie" ...
logies, =e; =er, =ste. 1. Op redeneerkunde gegrond. 2. Oordeelkundig. 3. Wat tot die logika behoort.logika |logika logika. 1. Regte manier van redenering. 2. Die regte opmekaarvolging van oorsaak en gevolg. 3. Dinkleer; redeneerkuns.logikus |logikus logikus, =se, ..gici. Iem. wat die logika beoefen.logisisme |logisisme logisisme. 1. Fundering v.d. wiskunde in die logika. 2. Toepassing v.d. logiese redenering waar dit nie op sy plek is nie, oorskatting v.d. logika. ..ties.logistiek |logistiek logistiek. 1. Wetenskap v.d. deduksie, geformaliseerde logika. 2. Leer, kuns, taktiek om troepe te laat beweeg en in te kwartier, van alle goedere en voorrade te voorsien en onder die gunstigste omstandighede die stryd te laat voer. 3. Beheer van, kontrole oor alle voorrade. 4. Voorsiening van alles wat nodig is om 'n onderneming, bv. 'n sportbyeenkoms, die inrig van 'n kantoor, die skryf van 'n boek, ens. aan die gang te kry sodat die werk self of die organisasie daarvan kan vlot.logistikus |logistikus logistikus, =se, ..tici, (mil.). Vakkundige kenner en beoefenaar van die logistiek.
... voeg net 'n bietjie ChrisDippenaar-WouterFerns-JacoFourie-sinici, besonder begaafde KdK infernale spirituele intelligensie, en liewe Trienie Mahne gees vervulde trane by dit alles - en siedaar!
(Ek ontbreek egter self die nodige Bybelaanbidding en anderhaat om ooit hierdie hooggewaande term in die sogenaamde "skeppings-biologie", te wil ken).
Namaste (ek buig nederig voor die spiritualiteit ook in jou) !
Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, katolieke en Afrikaliefde,
Cornelius Henn

