SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie
2013-09-09 As ras ’n sosio-politieke konstruk genoem word, hoe dit dan die woord uit die taal en woordeboeke verban.Oor Jaco se antwoorde
2013-09-09 Om debat te voer geld 'n paar beginsels en een belangrike een is dat persoonlike opinies, met ander woorde stelling sonder feitelike stawing, taboe is.Vir Angus oor sy Kennisbrief
2013-09-09 Dit is natuurlik jou goeie reg om op 'n kissie te klim en jou oortuigings ten opsigte van godsdiens te verkondig, dis immers 'n vry land (alhoewel, ek wonder) maar hoekom altyd op 'n neerhalende manier?Afrikaners wat doen en nie net praat nie
2013-09-09 Vervolgens onlangse AfriForum se aktiwiteite wat die nuus gehaal het in News 24.Selfbeskikking – Opsie 3
2013-09-09 Ek herhaal hierdie (5/11/12) weens die feit dat Afrikaner-selfbeskikking weer onlangs ter sprake was en dat daar nuwelinge nou hier op SêNet deelneem.'n Literêre Van Gogh?
2013-09-09 Dit word mos beweer, deur mense wat behoort te weet, dat die kunskilder Vincent van Gogh ... wel, effens versteurd was.Pappa – ek soek my eie toilet
2013-09-09 Ek en manlief in die berge. Besig om langs asemrowende watervalletjies vir ons ’n shack te bou.'n Huldeblyk aan my dogter
2013-09-09 "Die datum 9 September is sedert verlede jaar in ons geheue, want dit is die sterfdatum van ons jongste kind."soos ’n zombie
2013-09-06 soms val Mens deur-’n-al huis binne,min g’pla m’t Sirië se vlugt’lngg’sinne,
als watte brutaliteit aan ’n ann’r doen,
moord’naar noggie m’t uxolo v’rsoen
(olie-)oorlogsideologie
2013-09-06 afsloof virre oorlogsideologie, ultra-g’wet’nloos,Self submissiveer aan “Duiw’lspiek”, skaamt’loos,
Millennium Drie Mens inne bra b’hoorl’k kadens,
inne krities krisis, aysh, Millennium Drie Sapiens
Angus: Ras (op 'n punt van orde)
2013-09-06 Dit blyk uit die vele bydraes rakende die punt; "die biologiese definieerbaarheid van ras" , moontlik 'n Babelse verwarring laat ontstaan het.“ligte-aan-niemand-tuis”-wese
2013-09-06 innie lewe, ma’ min zinto’s wat klokhell’r rym,struktuurg’weld, minagt’ng, v’r mede-Sapiens,
selfs moord’naar’t g’liefde, oek kjend v’n Mens,
nes pion, oppie voorfront v’n magspel, -ghym
Uit die Bybel: Kennis is ...
2013-09-06 Iets wat die mens opgedoen het die dag toe twee nudiste dieetkundige advies van ‘n pratende slang verkry het.Droom
2013-09-06 "Net die handbriek-doodstop van ’n gejaag na valse winsmakery-drome, sal ’n gemeenskap kan vry maak."Foto's: Reis deur Filippynne!!
2013-09-04 Laasweek was my China, Feng en sy gesin hier by ons op Bohol Eiland, kyk self na die foto's ...o, liewe tyd
2013-09-04 oul’k ytg’vat, prag-’n-praal, v’n oordad’g kapitaal,lang-lang v’rhaal, rykdom, armoed, o bloed, glans,
minn’rheid substansieel versus swaarkry v’rskans,
kans ma’ skraal, v’r ekwi-g’lykheid, oppe Gini-skaal
