SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Vir Thomas en Cornelius oor demokrasie
2013-08-30 Ek het nie demokrasie as regeringstelsel gekritiseer nie, ek het dan al selfs by meer as een geleentheid gesê demokrasie is die enigste ding wat gaan werk vir ons hier in Afrika, spesifiek hier aan die suidpunt van Afrika.Menslike bewegings, veral oues, wat nog "praat"
2013-08-30 alles gebeur onder die kombersappelkoosmaan pluk
appeltjie met jou te skil
Verduidelikings gevra van Wouter
2013-08-30 Jy wil weet of daar 'n RGN- of NRO-verslag bestaan wat die 'ongelooflike' stellings in my brief staaf. Watter ongelooflike stellings?Vir Reusedwerg oor Boereverguising
2013-08-30 Dankie vir die stille teregwysing; 'Boereverguising' in plaas van die 'Boerebashing' wat ek gebruik het.Die vakunie-vloek
2013-08-30 Vandag kom die groot skok. Walter Sisulu Universiteit is bankrot en word gesluit met 25 000 studente in die steek gelaat.Hoeveel jaar om babas pap te slaan???
2013-08-29 Ek wil darem graag dink hier in SA, as jy 'n baba 3 maal met vuiste aanrand, haar verblind en permanente breinskade toedien, dan sal jy laaaaank gaan sit!nes Piet’rsbûrre
2013-08-29 straatnaam, g’bou, streek, erfnist’rrein,kultuurb’waard’r, batebasis oppie brein,
nalat’ng, eksklusief, neo-histories, stad,
onvoorwaard’l’k opg’dis, ’l m’k wíé wát
Die bespotting van ander se spiritualiteit (harte)
2013-08-29 Vir jare reeds bespot fundamentele ongelowiges en ewe fundamentele Bybelaanbidders, ander se harte wat nie hul ego dien nie.Geskiedenis geleef?
2013-08-29 My oumas was glad nie lief vir Paul Kruger nie, want hul was in ABO jong vroue en het ware geskiedenis geleef.1983-referendum
2013-08-29 Kan Afrikaanse media dalk ware feite begin skryf of is dit geval dat te jong joernaliste stront gorrel, omdat hul bloot nie geskiedenis geleef het nie?historiografies, of hoe?
2013-08-29 ’t Mens Self, Self lied’rl’k v’rsaak, via Self-d’struksie,sonn’r ’n ou slagspreuk op t’diep, Zabalaza’t g’jika,
sorry mawethu, tyd’s v’rby, v’n “ras”, ook v’n “klas’
Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis
2013-08-29 DNA (of dan op Afrikaans, DNS) is nie net ’n dubbelheliks nie. Dit is ook nie sommer so ’n wafferse hierjy molekuul nie; dit is GROOT, so groot dat dit bekend staan as ’n makromolekuul.Wit en Gesondheid! Nommer 2
2013-08-29 Dis wenslik om aan die begin daarop te wys dat die VSA die wêreldtoneel oorheers sover dit konvensionele siekte behandeling betref.Kontinent-taal
2013-08-27 allie jarre was Afrikaans bobaas, Boerneef,Neelsie, Jan Siljee, Small, o Allah, Philann’r,
via FAK, CSV, Akademie, “Boer-taal” b’leef,
Burg’r-burg’ry, lankal niks oor virrie “Ann’r”
