In SA maak die media asof Obama die wêreld se 'liefling op Loftus' is!
In die Vsa het mense nou genoeg gehad van finansiële strafmaatreëls en oorloë onder sy administrasie!!!
Tog wys SA-media net die geykte opinies oor Obama!
Ek het agtergekom dat daar vele opposisie groepe, anders as 'republikeine' in Vsa is!!!
Hans Richardt


