vele-vorme-v’n-Afrikaans

  • 0

waarheid’t imm’rs, altyd, ew’g, ’n bet’r kans,
nu lat Millennium Drie Krisis Mens bloots ry,
Mens Self nut b’nut, v’n translinguïsties vry,
Mens Mens Self ekspres in variasie-Afrikaans

probeer Mens wolf v’n voordeur weghou, sonn’r meer,
toegang tot info, transparansie, ’t ’t nu nuut relevansie,
geldskiet’r w’l weet, wat is wat, en wie pr’sies is wie,
hoedan’g onn’rdrukk’r, slagoff’r, oor-’n-weer v’rkeer

g’n g’lykheid sonn’r g’regt’gheid, banja duur les t’leer,
g’n vryheid v’r onkund’-ontkenn’ngskunde-paloeka,
sed’rt tyd v’n Langalibalele, Shaka, tyd v’n Mandela,
Mens re Zabalaza, NDR, voortdur’nd improviseer

g’deeld v’rlede, snot-’n-traan, pyn-’n-lyd’ng, voorv’reiste,
v’r Mens w’t restoratief oos wes, tuis bes, w’l kô, eie tuiste

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top