’t maak seer

  • 0

g’n identiteitsonreg dra so bai’ g’wig,
g’n moed’rtaal-toekoms so innie lug,
Afrikaanse v’rned’r, g’steek innie rug,
taalgururati moreel t’rug-oppie-brug

erg’ns skort iets, Mens mos minus G’wete,
slanie ag’p struktuurg’weldslagofferskrete,
hoe agitprop Mens Selw’rs, Naaste, b’lieg,
Aardl’ng medeb’won’r g’wet’nloos b’drieg

Afrikaans, via “isiBhulu”, v’rpejorativeer,
lat landsburg’r medepatriot sup’r-onteer,
d’gradeer, etnofiseer, ’t maakt zeer seer

kanti, dié wie nie “amaBhulu” wil zijn,
kan pejoratief op taalterrein onteien,
apartheidstrein-’n-al afhaal vannie lyn

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top