Dit is nie meer nodig om te glo dat ons die afstammelinge is van verwerplike skepsels wat uitgewis moes word nie.
Ons kan nou gerus uit ons kopkerkers kruip.
Dit is nie meer nodig om te dink ons is gemors nie.
Wat van ‘n bietjie selfrespek?
CM
0Dit is nie meer nodig om te glo dat ons die afstammelinge is van verwerplike skepsels wat uitgewis moes word nie.
Ons kan nou gerus uit ons kopkerkers kruip.
Dit is nie meer nodig om te dink ons is gemors nie.
Wat van ‘n bietjie selfrespek?
CM
0