Bedompige verblyf

  • 0

Die primitiewe kopkerkers van ons voorvaders en voormoeders word steeds uit vrees bewoon.

Die poorte is reeds vir eeue oop en die wagte lankal dood.

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top