wat Prof Jans’n v’rswyg’t: Afrikaans se brugbou-rol,
hoe Mens, post-“isiBhulu”, taalsituasie sou b’skou,
t’obs’rveer, wat pr’sies in dié pejoratief’s’t w’t lol,
hoe nie-“Boer”-sprek’r GRA-taal so vonkl’nd hou
moed’rtal’gheid, Afrika-status, aysh, g’n “kleur”,
mos net waard’gheid w’t Naaste moet ontbeer,
dus, linguïsties emansipasie w’t sprek’r b’geer,
Mens dán moed’rtaalpolitiek Self k’n reguleer
Self-d’struksie, onkund’-ontkenn’ng, ’s onv’rstand’g,
Afrikaans diep innie giergreep, v’n struktuurg’weld,
slaaf-ervar’ng, pyn-’n-lyd’ng, noggie leg’tiem v’rmeld
taalg’skied’nis, -v’rhaal, -storie, histories so onvolled’g,
ied’r g’slag korte kultus-, kultuurfiguur, heldin of held,
ann’rs issa altyd friksie, nasie-ego omg’krap ’f ong’steld
Jacobus Faasen

