v’r dié, wie suiw’r wet’nskapl’k, formulisties red’neer,
religie, opvatt’ng, Prys’ng, totte filosofie abstraheer,
so ewe saakl’k, saak oppie agenda plaas, wys, v’rtoon,
seine v’n kopstasie, uitkoms, magsplan, demonstreer
want v’r dié, wie nie Jena toe w’l reis,
nesse superioriteitsindroomslagoff’r,
nie virre nanos’kond twyf’l, of huiw’r,
vrydenk’r v’reis ok mosse pond vleis
pr’sies net hier warie papaja waai’r tref,
Millennium Drie Homo Sap-Sap, Self b’sef,
m’t Skepp’r voer Mens nod’loos Stryd, g’nade,
aysh, wed’rstrew’ndheid, ’t lei tot nare skade
soebat Mens Hom, dié t’v’rgeef, wie dink hul’s slim,
kanti, nog nooit Self “Duiwlspiek” tot heel bó g’klim
Jacobus Faasen

