oul’k ytg’vat, prag-’n-praal, v’n oordad’g kapitaal,
lang-lang v’rhaal, rykdom, armoed, o bloed, glans,
minn’rheid substansieel versus swaarkry v’rskans,
kans ma’ skraal, v’r ekwi-g’lykheid, oppe Gini-skaal
“Duiw’lspiek”-dissip’lsiel, aan hoofd’moon ytv’rkoop,
nog enetjie op onkund’-ontkenn’r, soldaat, se doodslys,
Mens wil mos baie graag, v’r mede-Mens duid’l’k wys,
hoe lank’s Mens al dom, v’n G’wete b’roof, g’stroop
daad v’n Self-d’struksie, yt pas m’t Lewe Twee Idee,
ultra-retro-regressief, negatief, Self selfs wysg’maak,
meerd’rheid, stil ofte nie, ferm agt’r hoofstroomsaak,
via g’loof, in ong’loof, Jerusalemities, g’skeur in twee
o wee, Mens, tyd’s amp’r oorryp, t’b’sin,
iew’ste mette oorwinn’ngstryd t’b’gin
Jacobus Faasen

